Home > Terms > Afrikaans (AF) > Gedrag-geankerde waarderingskaal

Gedrag-geankerde waarderingskaal

'n Metode om prestasie te assesseer deur 'n numeriese waarde aan jou beoordelings toe te ken. Elke nommer op die skaal verteenwoordig 'n spesifieke stel van waarneembare gedrag, soos stappe, take of vaardighede betrokke in 'n komplekse taak. Hierdie nommers en hul ooreenstemmende gedrag verskyn op 'n waarderingskaal.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Flow
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 1

    Followers

Industry/Domain: Apparel Category: Coats & jackets

Mao pak

Eenvoudige blou baadjie met knope in die middel en verskeie voorste sakke. Die Mao pak was eintlik aanvanklik deur Sun Yatsen gedra, maar het kom ...