Home > Terms > Afrikaans (AF) > IPad-handboek

IPad-handboek

'n Nuwe stel Apple-sagteware-instrumente vir die iPad wat poog om die outydse skoolhandboek in beginsel te herontwerp. Die IBooks 2 en iTunes-toepassings is ontwerp om uitgewers en onderwysers in staat te stel om met gemak interaktiewe digitale lesse en ander leermateriaal op die Apple iPad voor te berei. iBooks 2 sal in staat wees om boeke met video's en ander interaktiewe funksies te vertoon.

As een van Steve Jobs se gunstelingprojekte, is die doelwit van die iPad-handboek om die lomp, oninteressante en dikwels outydse papierhandboeke oorbodig te maak.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Blossaries

  • 5

    Followers

Industry/Domain: Health care Category: Diseases

Dansraserny

Dansraserny is 'n abnormaal hewige danslus, danswaansin, tarantisme of danswoede. 'n Manie gekenmerk deur 'n onbeheersde impuls om te dans, veral ...

Contributor

Featured blossaries

Famous Activists

Category: Other   2 7 Terms

Social Psychology

Category: Science   2 26 Terms

Browers Terms By Category